I'm back.
It is 2018, I just celebrated my 43rd birthday and now it is supposedly time for the new year, new me nonsense.
Ek het 'n paar dinge probeer op 1 Januarie, maar ek dink Januarie sal maar die trial maand wees en ons sal weer Februarie probeer. Manlief doen redelik goed met sy voorneme en ek kan dalk 'n ding of twee by hom leer. Maar ASSEBLIEF, moet dit net nie vir hom sĂȘ nie, want dan hoor ek nooit die einde nie...
What is a resolution?
According to the dictionary: "Resolution definition, a formal expression of opinion or intention made, usually after voting, by a formal organisation, a legislature, a club, or other group"
I understand the "intention made" part, but the voting by a formal organisation?
Unless the voices in my head is a "formal organisation...
So a new year's resolution actually sounds like an intervention in disguise! Organised by yourself.
Ek glo ook dat die meeste nuwe jaars voornemens op die aand van die 31ste Desember gemaak word.
Dan het almal moed vir die nuwe jaar en enige iets lyk moontlik. Vra my, ek was vas van plan om op te hou rook op 1 Januarie. Ek het na 12 dit wat oor was in die pakkie, stukkend gebreek en met groot seremonie weg gegooi. Net om die volgende aand te besef dis nie so maklik as wat ek gedink het nie.
Weereens: Januarie = proef tydperk.
Oh, and we are exercising now. We (try) to go for a walk every evening. I was super stoked, thinking we were walking about 3 km. Just for the app on my phone to inform me it is only 1.5 km. Really??
And of course I am an endless source of amusement for the boys and Dad on these walks. There is nothing more entertaining than their unfit mother trying to keep her pose, while I am actually considering lying down and crying, right there in the street.
Maar ons sal uithou, aanhou, moed hou en bek hou. En manlief waardeer as hy elke oggend vir ons smoothies maak, wat lyk soos iets wat 'n lammetjie opgegooi het.
Dit proe eintlik beter as wat dit lyk, maar die Spirulina poeier maak dit groen. Ek bedoel, GRAS GROEN. Wathc this space, ek sal bewyse bring.
If anybody can share their way of sticking to New Year's Resolution, please share!
So, New Year, New Me.
Whatever.
No comments:
Post a Comment